Tete (provinsie)

Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Tete is 'n provinsie in noordelike Mosambiek en grens aan die provinsies Sofala en Zambezia asook aan Malawi, Zambië en Zimbabwe. Die provinsie het sowat 1,5 miljoen inwoners (2006). Die hoofstad en grootste stad is die gelyknamige stad Tete (150 000 inwoners in 2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy